Bouwerk en veranderinge

Ons begin eersdaags met ‘n reuse opknappingsprojek om die kantore mooi te maak en meer parkering aan kliente te bied.

Die kantore is reeds lank gevestig en gerieflik naby die Pretoria Noord Landdroshof, maar ons benodig meer, veilige parkering vir kliente.  Hou asb die ontwikkeling dop.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *